Daai tipe meisie

100% Afrikaanse album, met die nommer een treffer, Daai tipe meisie en ander liedjies insluitende Jy kyk na my, Wanneer jy my vashou en Jy kan maar waai, geskryf deur Colé van dais; asook liedjies deur ander skrywers en Trane van liefde, n kolaborasie lied met Hardehout band.

Daai tipe meisie

  1. Jy kyk na my

 2. Wanneer jy my vashou

 3. Trane van liefde

 4. Dink aan my

 5.Glans Prinses

 6. Die eiland

 7. Leef in my hart

 8. Suid Afrikaanse meisie

 9. Daai tipe meisie

10. Jy kan maar waai

Click here to download on iTunes

Videos from the Album

https://www.youtube.com/watch?v=-yLAVAlxDQ0